Carroll Baker

Carroll Baker
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 28 Mei 1931 (1931-05-28)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1952–2003
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Carroll Baker (gebore 28 Mei 1931) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Baby Doll (1956), Giant (1956), The Big Country (1958), en Kindergarten Cop (1990).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy